spyskaart

spyskaarte

SPYS se spyskaarte is uniek saamgestel vir elkeen van ons 5 takke, met fokus op die spesifieke behoeftes en voorkeure van elkeen se mark. Ons bied ‘n wye verskeidenheid van smaakvolle opsies om aan verskillende smake en geleenthede te voldoen.

Buiten die items wat op ons spyskaarte verskyn, is daar ook spesiale aanbiedinge by die verskeie takke beskikbaar.

Ons streef daarna om ons pryse so sensitief en bekostigbaar moontlik te hou, sonder om op kwaliteit in te boet.

Laai gerus ons verskeie takke se spyskaarte af deur op die skakels te kliek:

Kraal Spyskaart

Solidariteit Kloofsig Spyskaart

Akademia Gerhardstraat Spyskaart

Akademia Leriba Spyskaart

Sol-Tech Plaashuis Spyskaart